Our Blog
Van Riebeeckstraat – akkers, leeus en ‘n goeie steak

Van Riebeeckstraat – akkers, leeus en ‘n goeie steak

Hierdie straat het nie minder as 3 verskillende name gehad nie, verduidelik die historikus Mev Annie Hofmeyr. Die eerste naam was De Wagenweg naar Jonkershoek, daarna was dit Jonkershoekweg (die laaste deel van die straat het vandag nog daardie naam) en vandag is dit Van Riebeeckstraat. Van Riebeeckstraat begin waar Pleinstraat en Ryneveldstraat bymekaarkom, met dieRead more about Van Riebeeckstraat – akkers, leeus en ‘n goeie steak[…]

READ MORE
‘n Weggesteekte huisie op kampus – aan wie het dit behoort…?

‘n Weggesteekte huisie op kampus – aan wie het dit behoort…?

  Hierdie pragtige gewelhuisie wat agter Metanoia en Heemstede staan, is gebou deur ‘n bekende Stellenbosser, en sy buurman was ook ‘n legende… Prof G. G. Cillié en mnr. Paul Roos het destyds langs mekaar gewoon in twee identiese huise in Van Riebeeckstraat. Al die erwe in the straat (vandag Heemstede se grasperk) het soortgelykeRead more about ‘n Weggesteekte huisie op kampus – aan wie het dit behoort…?[…]

READ MORE
Die storie van Jonkershoek – waar kom die naam vandaan?

Die storie van Jonkershoek – waar kom die naam vandaan?

  Die woord Jonker beteken letterlik ‘jong heer’, of jong, ongetroude man. So hoekom het die vallei aan die oostekant van Stellenbosch hierdie naam? (Sowel as die straat wat daarheen lei). Jonkershoek is een van die gewildste plekke vir dié wat die buitelug geniet. Die reservaat beslaan omtrent 11,000 hektaar, waarvan 204 aan Assegaaibosch behoort. Voor dieRead more about Die storie van Jonkershoek – waar kom die naam vandaan?[…]

READ MORE
‘n Wingerd in die middedorp – die storie van Mostertsdrift

‘n Wingerd in die middedorp – die storie van Mostertsdrift

Meer as 300 jaar terug het Jan Cornelis Mostert ‘n stuk grond gekoop langs die Eersterivier. Mostertsdrift was een van Stellenbosch se eerste plase –  ‘n stuk vrugbare grond langs die boomryke Eersterivier. Stellenbosch was toe nie veel meer as ‘n boerderygemeenskap nie – ‘n jaar na die dorp se stigting het agt gesinne ingetrek,Read more about ‘n Wingerd in die middedorp – die storie van Mostertsdrift[…]

READ MORE
Wie was Karin van Karindal?

Wie was Karin van Karindal?

  Vir baie Stellenbossers is Karindal ‘n spesiale plek omdat dit die oorgang tussen die woongebied en die landelike gebied kenmerk. Die verstedeliking van Stellenbosch stop hier en die Jonkershoekvallei, met sy wingerplase, bosbou en natuurreservaat, begin. Karindal is ook besonders omdat dit langs die Eersterivier en die hangbrug geleë is, daar waar inwoners dikwelsRead more about Wie was Karin van Karindal?[…]

READ MORE
Home checklist when going away this holiday
1. Service alarm system and irrigation.
2. Care of pets (feeding and walking).
3. Put your swimming pool on an automatic timer.
4. Receiving of mail and make arrangements for extra mail delivery.
5. Cancel your newspaper delivery.
6. Take extra care of electronic devices i.e. the switching off all appliances
during load shedding.
7. Empty all bins and dead flowers.
8. Empty your fridge.
9. Pay attention to spice racks and remove all old ingredients/food items.
10. Close all windows to decrease dust on burglar bars.
11. Automatic switch that switches lights on and off.
Exciting student accommodation
Follow these links for great student digs in and around Stellenbosch: