Oor Berge

Oor Berge

Oor berge Daar is iéts omtrent berge en hulle (bykans stereotiepe) standvastigheid wat rustigheid uitstraal. Woorde soos “majestueus” word dikwels gebruik om hulle grootsheid te besing, en, afhangende van die berg of bergreeks, “indrukwekkend”, “asemrowend”, “imposant”. Hierdie woorde, hoewel hulle soms clichéagtig kan voorkom, is meestal in die kol, want die meeste berge is alRead more about Oor Berge[…]

READ MORE