’n Desember-gevoel

’n Desember-gevoel

Die aankoms van Desember bring byna outomaties ’n gevoel van opwinding, afwagting. Desember is vakansietyd, somertyd, seetyd, Kerstyd. Herinneringe aan vorige vakansies, somersdae saam met geliefdes en uitbundigheid oor vryheid word vanself opgeroep deur oomblikke gevul met die geure van branders en sonbrandroom en roomys. Somersaande se braaivleisvure en sterrenagte, en plek-plek muggies en muskieteRead more about ’n Desember-gevoel[…]

READ MORE