Sir Lowry’s pas en die Overberg se ossewaens

Sir Lowry’s pas en die Overberg se ossewaens

In die Hollandse tydperk was die woord ‘pas’ nooit gebruik om te verwys na ‘n roete oor ‘n berg nie, maar die woord ‘kloof’. Daar was die Olifantskloof (vandag die Franschhoekpas) en die Piekenierskloof, wat vandag die Piekenierskloofpas genoem word. Sir Lowry’s pas, wat die afgelope week so sleg gebrand het, was aanvanklik die ou Hottentots-Hollandkloof, ‘n eeue-oueRead more about Sir Lowry’s pas en die Overberg se ossewaens[…]

READ MORE
‘n Weggesteekte huisie op kampus – aan wie het dit behoort…?

‘n Weggesteekte huisie op kampus – aan wie het dit behoort…?

  Hierdie pragtige gewelhuisie wat agter Metanoia en Heemstede staan, is gebou deur ‘n bekende Stellenbosser, en sy buurman was ook ‘n legende… Prof G. G. Cillié en mnr. Paul Roos het destyds langs mekaar gewoon in twee identiese huise in Van Riebeeckstraat. Al die erwe in the straat (vandag Heemstede se grasperk) het soortgelykeRead more about ‘n Weggesteekte huisie op kampus – aan wie het dit behoort…?[…]

READ MORE
Die storie van Jonkershoek – waar kom die naam vandaan?

Die storie van Jonkershoek – waar kom die naam vandaan?

  Die woord Jonker beteken letterlik ‘jong heer’, of jong, ongetroude man. So hoekom het die vallei aan die oostekant van Stellenbosch hierdie naam? (Sowel as die straat wat daarheen lei). Jonkershoek is een van die gewildste plekke vir dié wat die buitelug geniet. Die reservaat beslaan omtrent 11,000 hektaar, waarvan 204 aan Assegaaibosch behoort. Voor dieRead more about Die storie van Jonkershoek – waar kom die naam vandaan?[…]

READ MORE
Oude Libertas, Klein Libertas en Libertas Parva – wat is die verskil?

Oude Libertas, Klein Libertas en Libertas Parva – wat is die verskil?

Het jy geweet daar is ten minste 3 verskillende plekke met die naam Libertas op Stellenbosch? Dit kan nogals verwarrend wees as jy nie weet watter een bedoel word nie. Oude Libertas is die bekende amfiteater wat ook die tuiste is van ‘n kunsgalery, die gewilde ‘slow market’ en die hoofkwartier van die distell foundation.Read more about Oude Libertas, Klein Libertas en Libertas Parva – wat is die verskil?[…]

READ MORE