‘n Wingerd in die middedorp – die storie van Mostertsdrift

‘n Wingerd in die middedorp – die storie van Mostertsdrift

Meer as 300 jaar terug het Jan Cornelis Mostert ‘n stuk grond gekoop langs die Eersterivier. Mostertsdrift was een van Stellenbosch se eerste plase –  ‘n stuk vrugbare grond langs die boomryke Eersterivier. Stellenbosch was toe nie veel meer as ‘n boerderygemeenskap nie – ‘n jaar na die dorp se stigting het agt gesinne ingetrek,Read more about ‘n Wingerd in die middedorp – die storie van Mostertsdrift[…]

READ MORE
Wat het geword van Stellenbosch se inheemse woude?

Wat het geword van Stellenbosch se inheemse woude?

Geelhout word gewoonlik met die Knysna omgewing assosieer, maar daar was inderwaarheid heelwat geelhout, stinkhout, hardepeer en assegaaihout destyds in Stellenbosch. Vandag sien ons voorbeelde hiervan in die bergklowe van Jonkershoek – veral in Swartboskloof en Langrivierkloof – waar daar nog groepe inheemse bome groei. Gelukkig was Assegaaibos en die Jonkershoekvallei redelik ontoeganklik vir dieRead more about Wat het geword van Stellenbosch se inheemse woude?[…]

READ MORE
‘n Luiperd op jou voorstoep – ‘n kort geskiedenis van die dierelewe in Stellenbosch

‘n Luiperd op jou voorstoep – ‘n kort geskiedenis van die dierelewe in Stellenbosch

 (scroll down for English article) Sommige mense was al bevoorreg genoeg om ‘n luiperd te sien in Jonkershoek, ‘n ongelooflike voorreg siende hoe skugter hulle is. Rooikatte, muskaljaatkatte en klein bokkies is effe meer algemeen, veral in die Cape Nature beskermde areas, maar soms woon hierdie diere sommer tussen die wingerde en plase en deel hul voetpaadjies met drawwers en bergfietsryers (leesRead more about ‘n Luiperd op jou voorstoep – ‘n kort geskiedenis van die dierelewe in Stellenbosch[…]

READ MORE
Andringastraat, Hofmeyerstraat, Hendrik Berghlaan – waar kom die name vandaan?

Andringastraat, Hofmeyerstraat, Hendrik Berghlaan – waar kom die name vandaan?

  Ons dorp is amper soos ‘n geskiedenisboek wat op sy kant gekeer is en waarvan die bladsye ‘n lugfoto vorm. Omdat straatname daar is, is dit moontlik om die individue wat die dorp ontwikkel en gevestig het te onthou lank na hul dood. Hier volg ‘n paar kort beskrywings vir bekende strate in Stellenbosch (Scroll down for English):Read more about Andringastraat, Hofmeyerstraat, Hendrik Berghlaan – waar kom die name vandaan?[…]

READ MORE
Stellenbosch – did you know? Stories van die Braak II

Stellenbosch – did you know? Stories van die Braak II

(scroll down for English translation) Ek dink histories was Stellenbosch in baie opsigte ‘n baie ‘rou’ en onherbergsame plek- ‘n plek waar ‘n handjievol mense toevallig die potensiaal raakgesien het om ‘n bestaan vir hulself te maak. “At this very moment there are important inventions lying fallow”, verduidelik die Harper woordeboek. Die woord “fallow” betekenRead more about Stellenbosch – did you know? Stories van die Braak II[…]

READ MORE