Anna Basson Blog

Wie was Bosman van 'Bosman’s crossing'?

by 'nDromer | Local News
Verlede week het ek gekyk na waar die name Murray-, Neethling- en Hofmeyerstraat vandaan kom.Vandag kom Bosman's crossing aan die beurt, 'n area aan die westekant van Stellenbosch.Die presiese oorsprong van die naam Bosman’s crossing is onseker, maar sommige meen dis vernoem na 'n sekere meneer Daniel Bosman wat 'n brandewynd...  Continue reading

Alheit en Knoop - onderwysers met klas

by 'nDromer | Local News
Wanneer jy ‘n huis soek, sê mense dis goed om ‘n eiendom te kies naby ‘n goeie skool.Vir die ouers van die 1700's en 1800's was dit nie regtig ‘n opsie nie. Stellenbosch se eerste onderwyser, Sybrand Mancadan, was geduring in die moeilikheid oor sy ‘onwelvoeglike gedrag’ (lees hier) en op ‘n stadium (rondom 1809) was die klei...  Continue reading

Die storie van Sybrand Mankadan

by 'nDromer | Local News
Stellenbosch se eerste onderwyser was Sybrand Mankadan.Maar hy was nie ‘n onderwyser soos ons nou daaraan dink nie.Kontroversiële figuurMankadan het ‘n agtergrond in teologie gehad, maar a.g.v. sy 'onstigtelike optrede' in Friesland (‘n provinsie in Nederland) is hy geskors uit die bediening. Hierna is hy met 'n skip na die k...  Continue reading

Olienhoutstraat - Stellenbosch se inheemse woude

by 'nDromer | Local News
Inheemse bome word gewoonlik met die Knysna omgewing assosieer, maar daar was ook heelwat geelhout en ander bome in Stellenbosch. Vandag sien ons voorbeelde hiervan in die bergklowe van Jonkershoek - veral in Swartboskloof en Langrivierkloof - waar daar nog groepe inheemse bome groei. Gelukkig was Assegaaibos en die Jonkersho...  Continue reading

Die storie van Dorpstraat

by 'nDromer | Local News
Iemand noem Dorpstraat die ‘ruggraat’ van historiese Stellenbosch. Die geboeë pad verbreek die roosterpatroon van meeste dorpssuitlegte en vertel iets van die intimiteit en outentiekheid van Stellenbosch. Hierdie wapad na die Kaap (“de wagenweg naar de Caab”) is ‘n roete wat stelselmatig vorm aangeneem het onder die wiele van...  Continue reading

Stellenbosch se eerste verkeerskaartjie en nog vreemde feite

by 'nDromer | Local News
(scroll down for English)In vergelyking met baie Europese dorpe is Stellenbosch 'n kleuter wat ouderdom betref. Tog is dit die oudste dorp in Suid-Afrika, naas Kaapstad. Stellenbosch is die tuiste van 'n groot hoeveelheid argiefstukke en historiese rekords.Een van die mees gedetailleerde boeke wat ons tans besit oor die dorp ...  Continue reading