Anna Basson Blog

Ons blogs kry 'n nuwe baadjie

by 'nDromer | Local News
Anna Basson gaan oor meer as net eiendomme - dit gaan daaroor om Stellenbosch te lééf en te vier. En iets van sy karakter aan toekomstige inwoners oor te dra.Daarom het ons sedert Januarie 2016 besluit om blogs te skryf wat jou meer gaan leer oor Stellenbosch en meer waardering gaan gee vir sy verlede. Daar is iets vir elke p...  Continue reading

Stellenbosch - make your own suikerbos garden

by 'nDromer | Local News
(scroll down for Afrikaans)STELLENBOSCH is a perfect place to start an indigenous garden - fynbos likes cold, wet winters and warm, dry summers, which means you will do your bit for conserving water during summer.Typically, a fynbos garden contains ericas, proteas, restios (reeds), buchus and geophytes (bulbs and rhizomes). E...  Continue reading

Stellenbosch - nog 12 unieke plantsoorte

by 'nDromer | Local News
In die vorige blogs verduidelik ek hoedat natuur en kultuur ineengeweef word in die unieke plantname wat ons kry in Afrikaans. Stellenbosch was in beide kultuur en natuurgeskiedenis onmisbaar omdat dit een van die ontstaanplekke van Afrikaans is en daarmeesaam toegang bied tot die fynbosskatte van die Jonkershoekvallei. Daar ...  Continue reading

Ganskos en knoppiesbos - Stellenbosch se interessante plante en hul name

by 'nDromer | Local News
Die dorp STELLENBOSCH, wat deel uitmaak van die Cape Floral Kingdom (Capensis), is die tuiste van meer as 1100 verskillende plantspesies.Meeste van hierdie plante sal jy sien in Jonkershoek of teen die hange van Stellenbosch se berge, en baie van hul name is uitgedink deur die boere wat hier gebly het.Sommige plantname is bas...  Continue reading

Suikerbos en fluitjiesriet, waar kom hul name vandaan?

by 'nDromer | Local News
Die plantegroei in en rondom Stellenbosch is ‘n wonderlike voorbeeld van hoe kultuur en natuur mekaar ontmoet. Omdat die meeste plante vreemd was vir die Hollandse burgers het hulle volksname geskep om die verskeidenheid plante te beskryf, baie waarvan ons vandag nog gebruik.Die varkblom, byvoorbeeld (ook bekend as die arum l...  Continue reading

Stellenbosch - 'n fynbosparadys

by 'nDromer | Local News
Toe die burgers vir die eerste keer fynbos in die Kaap teëkom was hulle verbaas dat enige plante die droeë, warm somers hier kon oorleef (siende dat hulle gewoond was aan Holland se klimaat). Die Kaapse struike, met hul harde blare en dun stamme, het 'n unieke aanpassingsvermoeë vir wanneer daar veldbrande ontstaan, en toon '...  Continue reading